Thursday, 28 September 2017
GESTOPTE GEBAKTE KOOLGEREG
GESTOPTE GEBAKTE KOOLGEREG
Sny vir jou n dekseltjie bo af
Stap 1 hol jou kool groot genoeg uit
Stap 2 Maak n lekker vulsel van [ek het] maalvleis,bacon uie,koeskoes en noedels ens net wat jy wil gebruik
Skep in met botter en aromat onder in.
Plaas botter bo-op en dan die deksel
Maak toe en smeer weer lekker botter en sout.
Draai styf toe [dubbel] foelie
Bak in die oond tot jy voel as jy teen hom druk en hy is sag..2h+-
Sny hom soos n koek en eet.[laat net so n bietjie afkoel
(Helena Kruger)