Thursday 31 August 2017

Boeliebief Poffertjies



Boeliebief Poffertjies
500ml koekmeel
10ml bakpoeier...
knypie sout
5ml rooipeper
5ml gekneusde knoffel / flokkies

1 eier
water of melk
1 blikkie boeliebeef, fyn gedruk
1 ui, fyn gekap
Speserye na smaak
Olie vir braai

Meng in 'n mengbak die koekmeel, bakpoeier, sout en rooipeper. Meng die boeliebeef en ui in. Gooi water/melk by en meng tot 'n deeg soos met vetkoek. Skep lepels van die deeg in warm olie en braai tot bruin.