Brunch Idee:
Vinnige broodjies
10 minute – 6 porsies
◾12 snye witbrood...
◾30 ml witwyn
◾30 ml olyfolie
◾12 snye ham
◾12 groot skywe gruyère-kaas
Sit die brood op ‘n bakplaat. Sprinkel die wyn oor en smeer met die olyfolie. Rooster die brood weerskante onder jou oond se roosterelement. Sit nou die ham en kaas bo-op die brood. Smelt die kaas onder die roosterelement en sit voor met piekeluie en agurkies.
(Sarie)