CHILLI CON CARNE MET GEBAKTE AARTAPPELS
4 – 6 porsies.
60 ml olyfolie
1 kg maalvleis
1 ui - fyngekap...
2 knoffelhuisies - fyngekap
1 groen brandrissie - gekap
2 x 400 g blikke kersietamaties
sout en varsgemaalde swartpeper
5 ml fyn komyn
5 ml gerookte paprika
3 x 400 g blikke botterbone - gedreineer
1 lourierblaar
250 ml suurroom
METODE:
Verhit olyfolie in diep kastrol.
Braai maalvleis tot net gaar.
Voeg ui, knoffel, brandrissie en tamaties by.
Geur met sout, peper, komyn en paprika.
Voeg bone en lourierblaar by.
Maak toe met deksel en laat prut 1½ uur.
Sit voor met suurroom en gebakte aartappels
4 – 6 porsies.
60 ml olyfolie
1 kg maalvleis
1 ui - fyngekap...
2 knoffelhuisies - fyngekap
1 groen brandrissie - gekap
2 x 400 g blikke kersietamaties
sout en varsgemaalde swartpeper
5 ml fyn komyn
5 ml gerookte paprika
3 x 400 g blikke botterbone - gedreineer
1 lourierblaar
250 ml suurroom
METODE:
Verhit olyfolie in diep kastrol.
Braai maalvleis tot net gaar.
Voeg ui, knoffel, brandrissie en tamaties by.
Geur met sout, peper, komyn en paprika.
Voeg bone en lourierblaar by.
Maak toe met deksel en laat prut 1½ uur.
Sit voor met suurroom en gebakte aartappels