Edwin se biltong-en-koolslaai
Die akteur Edwin van der Walt het hierdie heerlike biltong-en-koolslaai in ’n episode van Kampkos voorberei.
Instruksies
- Sny die koolkoppe, appels, spinasie en uie fyn op en meng dit saam in ’n slaaibak.
- Voeg die biltong by. Maak dan die sousie deur die mayonnaise, rooipeper, olyfolie en rooiwynasyn saam te meng. Siedaar!