Die Dozi Souzi
Dozi het vir ons tydens ’n episode van Kampkos gewys hoe om ’n Dozi Souzi voor te berei. Hier is sy resep:
Bestanddele
PorsiesJy kan die aantal porsies hier aanpas:
Instruksies
- Sit die steak en ’n pan sommer dadelik op die vuur.
- Smelt die botter in ’n pan.
- Braai dan die uie en knoffel in die botter totdat dit deurskynend is.
- Voeg die bloukaas by en smelt dit in die pan.
- Voeg die room by en roer dit deur.