Chanè se blaar-braaibroodjie
|
|
|
Bestanddele 1 ciabatta-brood, in snye knoffelbotter vars basiliekruid / roosmaryn mozarellakaas parmesaankaas
|
Metode Smeer die brood met die knoffelbotter. Kap die kruie fyn en plaas op elke sny brood. Rasper altwee kase bo-oor. Rooster in die oond. Dit is heerlik saam met braaivleis. |