Maklike mikrogolf tunatert
Groot pak Lays chips
4 eetl mayonnaise
3 eetl bladjang
1 k gerasperde kaas
2 eiers, geklits
100ml melk
2 blikkies tuna
Meng alles saam, sit in plat gladbak. Mikrogolf vir 2 min op hoog, en nog 8min op medium hitte.
Gooi kaas oor en plaas weer terug vir 'n verdere 2min op hoog.