TARTIFLETTE
3 eetlpl ongesoute botter
220g gerookte ontbytspek, in blokkies gesny
1 ui, in dun skyfies gesny...
1/2 kp droë witwyn
1 kg aartappels, geskil en in dun skyfies gesny
seesout
grofgemaalde swartpeper
400g Rebochon of Gruyere (selfs ook Brie), in repies gesny
Smeer oondbak met 2 eetlpl botter
Verhit ontbytspek in pan en braai tot krakerig
Verhit 1 eetlpl botter in pan en braai uie vir 7 minute, maar nie te bruin
Voeg wyn by en laat prut vir 3 minute totdat vloeistof halveer
Voeg aartappels by en laat kook tot gaar maar ferm, ongeveer 10 minute
Skep helfte van aartappels in oondbak
Strooi helfte van ontbytspek oor en rangskik repies kaas bo-oor
Herhaal met res van bestanddele
Bak in oond teen 180˚C tot bokant begin verbruin, ongeveer 25 minute