Anna-Marie Jordaan
Gou lekker melktert gemaak in die mikrogolf
Resep.
1 blikkie kondensmelk
2 blikkies watm water (gebruik die kondensmelkblikkie)
1 blikkie melk...
2 eetlepels botter
4 eiers
6 eetlepels maizena (maak aan met bietjie van die melk)
Knippie sout
Tennis beskuitjies

Pak tennis beskuitjies in bak
Meng res van die bestandele goed deur
Mikrogolf vir op hoog vir 7 minute.
Roer na elke minuut anders maak dit klonte.
As jy n kleiner kw mikrogolf gebruik sal jy miskien langer moet kook. Proe maar net of dit reg is.
Gooi oor die beskuitjies en strooi kaneel oor.