Ertjie-en-mielieslaai
TUIS
Genoeg vir: 4–6 porsies...
Bereidingstyd: 15 minute
Bestanddele:
• 1 x 410 g-blik petit pois-ertjies, gedreineer
• 2 blikke pitmielies, gedreineer
SLAAISOUS
• 100 ml Griekse jogurt
• 50 ml mayonnaise
• 50 ml soet rissiesous
• 45 ml rou sonneblomsaad
• 125 ml vars knoffel-grasuie en vinkel, gekap
• sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
1 Meng die ertjies en mielies in ’n mengbak.
2 Meng die slaaisousbestanddele goed saam en roer dit deur die ertjies en
mielies. Skep dit in ’n slaaibak en sit voor.