'n Paar oulike idees om die kinders mee te bederf of vir 'n partytjie of die markdae.
Druk 'n malvalekker in 'n strooitjie en sit smarties vas met 'n bietjie versiersuiker
Druk broodjies moet koekiedrukkers uit
'n Marie beskuitjie versier met versiersuiker en lekkers
Piesang in sjokolade gedoop