Wednesday 19 August 2015

OU VROU ONDER DIE KOMBERS



OU VROU ONDER DIE KOMBERS
* 4 koppies koekmeel
* Knippie sout
* 1Pakkie kitssuurdeeg ...
* Knie met bietjie lou water tot dit n lekker sagte deeg is.

* Laat staan in die son met n lap oor vir n half uur.
* 1 Pak wors /russians/ viennas
* Rol deeg uit en sny in repe.
* Draai die deeg om elke stukkie wors
* Smeer olie bo op die wors en deeg en gooi sesame saad en lemon pepper sout op.
Bak vir +- 20 min en grill bietjie om kleur te gee.
Dip dit in enige sous of eet net so.
Wenk: Jy kan kaas ook bo oor rasper as jy wil.