Friday, 7 August 2015

’n Hap in ’n dop




’n Hap in ’n dop
Volgende keer as jy kanapees vir gaste maak, gebruik conchiglioni-pastaskulpies. Kook die paste al dente en skep ’n teelepel witsous in elkeen, sit ’n
halwe kersietamatie bo-op en strooi ’n ruim skoot parmesaankaas oor. Bak tot goudbruin
en sit voor.