Gemarineeerde sampioene.
6 eetlepels olyf olie,
2 eetlepels rys asyn.
1 groot knoffelhuisie,...
2 eetl vars, gekapte basil
2 eetlepels vars, gekapte pietersielie
Pienk sout, of sommer gewone as jy nie het nie
6 eetlepels olyf olie,
2 eetlepels rys asyn.
1 groot knoffelhuisie,...
2 eetl vars, gekapte basil
2 eetlepels vars, gekapte pietersielie
Pienk sout, of sommer gewone as jy nie het nie
Twee houers gewaste sampioene
Meng en laat staan oornag. Bedien net so koud.
Die gereg kan as hoof dis saam met n rys en groenslaai bedien word.
Meng en laat staan oornag. Bedien net so koud.
Die gereg kan as hoof dis saam met n rys en groenslaai bedien word.