Tuesday 18 August 2015

Maklike piesang en hawermout koekies: Gluten en suiker vry




Maklike piesang en hawermout koekies: Gluten en suiker vry en gesond.
EN jy gaan sukkel om dit te laat flop!
3 ryp piesangs fyngedruk
2 koppies rou hawermout...
kwart kopppie gladde gronboontjie botter
kwart koppie kakaopoeier

derde koppie appelsous ( koop sommer klein Purity)
1 teelepel vanilla
Meng en laat rus in yskas vir 20 minute
Bespuit oondpan, drup lepelsvol daarop en bak teen 180 grade vir 10 tot 12 minute.