Thursday 9 July 2015

Idee vir jou jou maatlepels



Wat 'n oulike idee vir jou kombuis.

Verf een van die kombuiskas deure met swart bordverf.  Draai hakkies in waaraan jou maateenhede kan hang.