Monday, 6 July 2015

BRAUN




BRAUN
2 skaap afvalle (pens en pootjies)
2 kg Bees Shin
Water...
Sout & Peper na smaak
1/2 k Bruin asyn
3 e Borrie
2 e Kerrie
1/2 Appelkooskonfyt

1 e Gelatien opgelos in bietjie water
1. Kook afvalle en beesvleis, saam met sout en peper, in water tot sag.
2. Verwyder alle bene.
3. Gooi weer terug in pot en roer res van bestanddele saam.
4. Bring tot kookpunt.
5. Giet in vorm van keuse (bv Leë plastiek coke bottel vir ronder vorm).
6. Laat stol in yskas.
7. Verwyder en sny in skywe en bedien.