5 k klapper
3 pakkies rooi of groen jellie
1 blik kondensmelk
Meng die klapper en 2 pakkies jelliepoeier.
Voeg kondensmelk by en meng goed.
Rol die mengsel in kleinbolletjies en rol die bolletjies in oorblywende pakkie jelliepoeier.
Plaas op vel waspapier om droog te word.