Monday 15 June 2015

Klapperblokkies




Klapperblokkies
1. Voer ’n 23 x 35cm oondpan uit met tinfoelie.
2. Gebruik 2 pakkies (200 g elk) Tennisbeskuitjies en rangskik ’n enkellaag onderin ’n pan.
3. M...eng 1 x 385 g-blik kondensmelk, 500 ml (2 k) klapper en 125 g gesmelte botter.
4. Smeer oor die beskuitjies.
5. Rangskik nog ’n laag Tennisbeskuitjies bo-op.

6. Verhit 125 ml (½ k) room, roer 250 ml (1 k) witsjokoladesplinters by en smelt.
7. Koel effens af.
8. Smeer oor die Tennisbeskuitjies.
9. Laat stol.
10. Sny in blokkies.