Wednesday 24 June 2015

Jellie Ring




Jellie Ring
6 Boksies gekleurde jellie – of 3 pakkies – 2 van elk 
Maak 1 pakkie jellie op ‘n slag aan want jy pak lae basies bo-op mekaar soos die lae stol Maak elke pakkie jellie aan met 2 koppies kookwater en 2 teelepels gelatien Gooi halwe koppie ysblokkies in en roer toe dik mengsel Haal orige ysblokkies uit as mensel klaar dik is Gooi nou jou eerste laag, sit in yskas en stol. Maak nou jou volgende kleur aan soos bo en volg die stappe weer -herhaal 6 x om verskillende lae te kry