Tuesday 30 June 2015

Idees om die kinders mee besig te hou

Sommer so 'n paar idees waarmee die kinders die vakansie besig gehou kan word, natuurlik met mamma/papa of ouma/oupa se hulp

 
Boot gemaak van 'n melkkarton

 
Vliegtuig gemaak van 'n koeldrankbottel

 
Motor gemaak van 'n skoonmaakbottel

 
Gemaak van 'n koeldrankbottel

Vliegtuig gemaak van 'n bottel

 
Gemaak van toilet of handdoek rolle

 
Gemaak van 'n melkarton

 
'n Eierhouer

 
'n boot vir Barbie van koeldrankbottels

 
'n Boks kan vir 'n kleuter ure se speeltyd verskaf

 
Toiletrolletjies