Friday 26 June 2015

Anna se bruinsous (Bekende sous by pastei van die Parkstasie restaurant)




Anna se bruinsous (Bekende sous by pastei van die Parkstasie restaurant)

Bestanddele

900g ertjiemeel
3 pakkies beesstertsop
500g Bisto
900g koekmeel
Metode
Sif die bestanddele drie keer saam.
Hou dit in 'n houer in die yskas en haal uit wanneer jy dit wil gebruik, byvoorbeeld:
Braai 1 ui saam met 'n bietjie maalvleis.
Meng 1 koppie van die droë bestanddele met bietjie water en maak 'n pasta.
Plaas in kastrol by vleis en uie, roer goed, en voeg water by om 'n lekker sous te vorm.
Bedien oor enige vleis.