Helen se sypaadjie-bederf (Warm sjokoladedrankie)
Bestanddele
1 liter room...
1 liter melk
900g donkersjokolade
gerasperde skil van 'n halwe lemoen
Metode
Verhit die room, melk en die lemoenskil.
Verhit sjokolade in 'n dubbelkastrol, sodat dit nie brand nie.
Gooi warm room/melkmengsel deur 'n sif, en voeg die sjokolade by.
Meng goed.
Dit het die tekstuur van vla.
(RSG)