Wednesday 20 May 2015

All Bran beskuit



Bebe Benn
 
All Bran beskuit

Meng saam: 1kg Bruismeel (Self Raising Flour), 3/4 Eetlepel Bakpoeier, 1/2 teelepel Sout, 500g All Bran Flakes. SMELT SAAM: 500g Margarine en 1.1/2koppies Suiker. KLITS SAAM: 500ml Karringmelk en 3 eiers. Meng Margarine en Karringmelk mengsels saam, Voeg by droë bestanddele, meng goed deur met 'n mes. Skep (slapperige) mengsel in 4 klein broodpannetjies. Bak ongeveer 45min by 160ºC, Waneer gaar. Laat yskoud word, sny met 'n skerp mes in 'vingers' Droog uit oornag in lou oond.