Thursday 23 April 2015

Markdag Idees



Hellloo al jul slim mensies...my seuna in Gr 1 het markdag by die skool...ons is opsoek na oulike idees om te verkoop wat anders is as die gewone goed......bitter dankie

Chanelle Gonsalves
     
  •  
     
    Anita Wilken Groenewald Ek het karamel kondensmelk in spuite gesit en Jelly Tot voor òpgedruk. Dis nie 'n gemors en werk soos 'n bom!
     
  • Natasja Marais marshmalows op stokie geryg gedip in chocolate
     
  • Michelle Nel deurskynende handskoen (by crazy store te koop) met gekleurde suiker lekkers voor op punte van vingers en vul res met popcorn!
     
  • Liezl Lewis Mouton Marsmellow & sweet sosaties. Min werk, lae kostes. Fudge. En ook springmielies. Klein party packs. (Gemengde lekkers). En natuurlik kondensmelk spuite altyd n treffer. Hou prys goedkoop en afgerond sodat kleingeld nie n probleem word nie.
     
  • Debbie Nel 2 Marie koekies vas geplak aan n sosatie stokkie met versiersuiker. Maak gesiggie met smarties ens wat vas geplak word met versiersuiker. Roomys en popcorn ook altyd n wenner. Kos goed: vienna toegedraai in vetkoekdeeg.
     
  • Anita Meyer Francis Ballonne met mieliemeel in - stress ballonne.
     
  • Cielie Du Plessis Koeldrankbrille!
     
  • Cindy Pienaar Moet dit eetgoed wees of kan jy speletjies verkoop? My dogter het van daai "minute to win it" games laat speel vir oulike pryse. Almal het "crazy" om haar gedrom. Sy kon nie uit verkoop nie en het flippen baie geld gemaak. So ook haar maatjie wat sleutelhouers verkoop het met jou naam op. Syt dit net daar geprint op 'n papiertjie en in die sleutelhouers gesit.
     
  • Aletta Strydom Maak jankies die verkoop soos soetkoek
     
  • Angy SćaréBèár
     
  • Angy SćaréBèár Ricescrispies koekies in n paki*
     
  • Angy SćaréBèár Vir die meisies*
     
  • Angy SćaréBèár Koedkoop potlood met itsi op*
     
  • Angy SćaréBèár
     
  • Angy SćaréBèár Meel stressbale*
     
  • Angy SćaréBèár Vir moedersdag as dit betyds sal wees*
     
  • Angy SćaréBèár Knipies vi3 meisies*
     
  • Aletta Strydom Jy maak n deegie aan ni te styf ni amper soos pannekoek dan vat jy vienna op n stok doop hom in di deeg en bak dit in warm olie tot bruin di kinders is mal daaroor
     
  • Angy SćaréBèár Worshond worsie
     
  • Angy SćaréBèár
     
  • Odette van Deventer Ek het so rukkie terug iets oulik en nogals oorspronklik gesien vat 2l coke bottel sit water met klein goud vissie in vat dan pakkie chips soos bv nik naks en plak dit vas met sellotape sit plakker op bottel wat se vis en chips
     
Angy SćaréBèár Homemade Bounty Bars with just 3 ingredients:
400 g milk chocolate
3 cups coconut flakes

1 cup condensed milk
Enjoy!
After you molded the flakes/shredded coconut, add them to freezer for 20 minutes and then dip them in melted chocolate.
1 cup of coconut flakes= 75-80 grams. Use about 240 grams of coconut flakes total (80x3).
You can substitute for healthier ingredients like coconut oil and Organic Agave Syrup instead of the condensed milk, and dark chocolate for milk chocolate



  • Anita Meyer Francis Jy kan n Hamper opmaak met speelding in en sweeties en n koeldrank - hier by ons is die kinders mal oor pers Twizza koeldrank of v gesond n sappie - verkoop lootjies v R2 - trek naam - kinders vrek daaroor
     
  • Cielie Du Plessis Karien Reyneke sukkel bietjie met nuwe foon. Gaan more foto soek en beskrywing vir jou stuur. My kind se brille was elke keer binne 5 minute uitverkoop en nog gesoek. Bietjie werk, maar baie gewild
     
  • Gerda de Beer Kleur kondensmelk verskillende kleure met koekkleursel en trek op in 5 ml spuite. Sit Jellytots aan voorkant van spuit.
    Pil boksies met Jellie (verskillende kleure) met 'n sour wurm in.
    Roomyshorinkies met Rice Crispies Karamel.

    'Imaginary Pets' verkoop baie goed. Vat draad en buig 'n halsbandjie. Op karton trek 'n Beeno Been af en knip uit - skryf 'n hond se naam daarop. Vir 'n katjie - trek 'n 'paw print' af op karton en knip uit - skryf 'n kat se naam daarop. Jy kan ook karton gebruik en die halsband gedeelte 'n oulike lint op vas staple.
    SUURSUIKER [SHERBET] Banksakkie of klein Zip Lock sakkie met sherbet in met 'n suigstokkie.
    POPCORN BALLE
    Windmeuletjies
    'Fruity Loops' necklaces
    Handskoene met nickerball in elke vinger, maak vol met popcorn, knoop toe met rekkie.
    Fear factor sweets - banksakkies met groen jellie en so twee sourworms in
    Pilhouertjies met rooi jellie en paar gaar ryskorreltjies in, lyk soos maggots, of rosyntjie, lyk soos vlieg.
    KOEKBALLE
    Koekballe is n slim manier om van oorskietkoek en -versiersuiker ontslae te raak, en kids mal daar oor. Oorskiet koek Oorskiet botterversiersel Sosatie- of roomysstokkies Gesmelte witsjokolade en koekkleurselpoeier Krummel oorskietkoek en roer botterversiersel deur die krummels. Rol mengsel in balletjies en laat rus sowat 1 uur, of tot ferm in die yskas. Steek n stokkie in elke balletjie en doop balle in gesmelte sjokolade. Laat staan regop en laat sjokolade stol. Versier balle met verskillende kleure kleurselpoeier of gekleurde strooisuiker.
    REINDEER POOP: Neem 'n bruinpapiersakkie en gooi sjokolade neute of rosyne daarin. Print 'n mooi prentjie van 'n takbok en maak sy neus rooi en versier sy horings met silwer glitter. Staple toe. Skryf daarop: Raindeer Poop - dit verkoop soos soetkoek!!!!!
    YANKEES Sif saam: 4 kop Meel 4 tl bakpoeier ½ kop suiker Klits saam: 3 eiers 4 eetl olie 1 ½ kop melk 2 kop water 1 ½ tl sout Meng alles saam. Druk sosatie stokkies in worsies. Rol worsies eers in meel en doop dan in deeg. Bak in olie tot bruin.
    Ryg Marshmallows op stokkies en doop in sjokolade dan in '100 and thousands'...
    Kinders is mal oor inspuitings met karamel kondensmelk ... Klits kondensmelk net lekker goed om dit bietjie loperig te maak .... treffer by kinders.
    Vat Marie beskuitjies smelt marshmallow daarop, gooi klapper oor en versiersel balletjies. Laat afkoel of sit nog beskuitjie bo oor en rol kante in klapper en sommige in lekkertjies.
     
  • Gerda de Beer
     
  • Charlene Janse Van Rensburg Ons het een jaar gekleurde haarsprei gehad.....kinders het tou gestaan om hare te spuit.....
     
  • Gerda de Beer
     
  • Gerda de Beer
     
  • Gerda de Beer
     
  • Gerda de Beer
     
  • Gerda de Beer VERRASSINGS HORINGKIES
    Sjokolade in stukkies gebreek
    kleurryke roomyshorinkies kleurstrooisels, sjokoladevermicelli en reënboogvermicelli gemengde lekkergoed Metode: Smelt die sjokolade in die mikrogolfoond of in ’n bak oor ’n kastrol met kokende wate
    r. Verf die ronde deel van die roomyshorinkies met gesmelte sjokolade en rol dit in die strooisels. Laat dit op ’n skinkbord droog word.Sodra die sjokolade hard is, maak elke horinkie vol lekkergoed. Draai dit in sellofaan toe en bind dit met ’n lint vas. RICE CRISPIE CONE
    Vat 1 blik Caramel kondensmelk en klits goed met 'n vurk en dan gooi jy Rice Crispies by tot dit hanteerbaar is om in 'n roomys cone in te druk en dan vat jy sjokolade wat gesmelt is en die oop area waar die Rice Crispies uitsteek gedip in die gesmelte sjokolade en gooi dan gekleurde bolletjies bo op of gebraaide klapper op terwyl dit nog warm is.

    MELLOW CRISPIES
    (Maak 40 Blokkies)
    125 G Margarien Of Botter
    350 G Houer Rice Crispies
    500 G Marshmallows
    2 X 200 G Blok Sjokolade
    Metode:
    1. Plaas Margarien in kastrol en smelt. Voeg by marshmallows en
    roer tot amper opgelos/gesmelt.
    2. Voeg by Rice Crispies en meng goed deur tot alle crispies bedek is. Giet uit in ñ gesmeerde rolkoekpan en druk goed vas.
    3. Smelt sjokolade en smeer oor crispies mengsel. Laat stol. Laat die hele mengsel stol vir ±1 uur en sny dan in blokkies
    Wenk: Moenie te lank los om te stol nie anders is dit te hard om deur te sny
     
  • Leeanda van Zyl Hi Angy SćaréBèár nwt nie daardie meel stressbale nie flip ek het dit las jaar vir gr 6 markdag getry my flippen julle huis was onder meel lol
     
  • Coreen Noordman Gous
     
  • Coreen Noordman Gous
     
  • Coreen Noordman Gous
     
  • Coreen Noordman Gous
     
  • Coreen Noordman Gous
     
  • Sarika Jonker Engelbrecht Ons het 'n rukkie gelede markdag gehad - ons het soetgoed verkoop en nodeloos om te sê amper niks verkoop gekry! Wat wel aftrek gekry het was spelletjies, prik 'n ballon en wen 'n prys, helium ballonne, kinders koop dit graag want hulle suig die helium uit die ballon om funny te praat.

    Geskenk pakkies met die oog op Moedersdag gaan baie aftrek kry! Face painting werk ook soos 'n bom - met mamma se hulp natuurlik

    Sterkte wn geniet!
 

Dip n oreo in gesmelte sjokolade en daarna in 100s & 1000s