Monday 13 April 2015

Gevulde pannekoek - Ham en sampioenvulsel




Gevulde pannekoek - Ham en sampioenvulsel
30ml botter of margarien
 62g pakkie wituiesop
 Melk
 250ml hamblokkies
 1 ui fyngekap
 250g knopiesampioene in skyfies gesny
 Sonneblomolie
 Sout
Smelt botter, voeg die uiesoppoeier by en roer melk in totdat 'n witsous vorm wat glad en styf is (dan is dit gaar).  Braai die ui en sampioene in 'n bietjie olie en voeg ham by. Voeg die ham, ui en sampioene by die witsous.  Geur met sout.