In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Tuesday, 10 February 2015
MAYO SKONS
MAYO SKONS
1 Koppie koekmeel
1 t bakpoeier
1 t sout
...
1/2 Koppie melk
2 eetlepels mayo
Meng al die bestanddele saam en bak in muffin pan vir 15 min of tot bruin in oond van 180.
Om hom so mooi bruin bo-op te kry, smeer met so bietjie eier.
Newer Post
Older Post
Home