Wednesday, 28 January 2015

Biltong and butternut salad




Shoana Vd Bergh Leonard

Biltong en butternut.. gebraaide uie...fetablokkies..
soetmelkkaasblokkies..(ek persoonlik dink bloukaas of mozzarella...maar huismense eet dit nie)
.avo....rooikool...baby spinach..rocket..

wortelrepies en pampoensade

Bo oor blokkies red sweet pepper en blue berries gestrooi...
Ons eet nie slaaisouse mayonaise oor slaai... en my man eet nie balsemic asyn...so ek het eers blaargroentes in appelsap laat week