Wednesday 3 December 2014

GEVULDE VLEIS BROODJIE




GEVULDE VLEIS BROODJIE

JY BENODIG:...
750g Maalvleis
300ml vars brood krummels
1pakkie samioen sop poeier
1 groot ui (fyn gekap)
1 teelepel fyn knoffel
25ml meelblom

125ml mayonnaise
75ml water
25ml fyn pietersielie
2ml gemengde kruie
2 eiers (geklop met sout en peper na smaak)
3 eiers
METODE:
Kook 3 eiers en hou eenkant
Meng al jou bestandele goed saam in ‘n mengbak.
Plaas ‘n laag van jou mengsel in gesmeerde broodpannetjie
Dan plaas jy jou eiers bo op dit, dan die res van die mengsel.
Bak 60 minute teen 180°C