Tuesday 18 November 2014

Suikerharte




Suikerharte

Gebruik ’n tandestokkie om ’n klein bietjie koskleursel op ’n slag by te voeg. Meng dit goed deur. Gebruik ’n 5 ml-maatlepel en skep suiker in silikoon-ysbakkies met ’n hartvorm.
Knip kartonharte van dieselfde grootte en gebruik dit om die suiker stewig in die vormpies vas te druk. Laat dit oornag staan. Druk die suikerharte versigtig uit die vormpies en sny die rande met ’n skerp messie netjies.
Bron:  Facebook / In en om die huis member shared