Monday 24 November 2014

Russiandogs




Russiandogs
1 pak lang russians
Short french loaves. (Ek kry by PnP)
5 uie, gekap
2 Hande vol gekapte kool
Tamatiesous en mosterd na smaak of enige ander sous waarvoor jy lus het.
Gooi die russians in kookwater. MOENIE toemaak nie. Los tot benodig.
Braai die uie in bietjie olie to lig bruin. Gooi kool by en braai tot sag.
Geur na smaak met sous en peper.
Sny vlak kepe in die russians en brain in vlak olie ongeveer 5min tot kepe ooptrek.
Pak nou op jou french loaves met allerhande ander goodies wat jy wil.
As jy wil kan jy nog chips ook bymaak