Monday 10 November 2014

Piesangslaai.




Piesangslaai.
1 bakkie room,styf geklits..
2 bakkies appelkoos jogert..
1 tl vanilla..
15 piesangs in skyfies gesny..
Maak so;
Meng die jogert met die styf geklitste room,voeg vanilla by..voeg die piesangs by en roer deur…heerlik