Tuesday 18 November 2014

MAKLIKE PIESANGBROODJIE MET 3 BESTANDDELE




MAKLIKE PIESANGBROODJIE MET 3 BESTANDDELE

6 Ryp piesangs fyngedruk

500ml Bruismeel
1 Blikkie kondensmelk

Meng goed saam en laat 20minute rys in pannetjie. Bak @ 180 grade C (as hitte van bo en onder in oond kom) vir 20-25 minute. As jou oond nie van bo en onder hitte gee nie, bak @ 160 grade C vir 40 minute.