HORINGKIES
250ml Bruismeel
500ml Koekmeel
250ml Maziena...
knippie Sout
250gram Stork Bake
200ml Yswater
250ml Bruismeel
500ml Koekmeel
250ml Maziena...
knippie Sout
250gram Stork Bake
200ml Yswater
METODE:
1. Sif droë bestandele saam.
2. Vryf margarien in tot dit lyk soos mielie meel.
3. Meng yswater in tot sagte deeg, (Sit deeg in yskas vir so halfuuur) rol dun uit.
4. Sny in dun repies en vorm om horing vormpie. Die kante moet oormekaar gevou word.
5. Bak 20-25 min by 180 grade celsius.
Enjoy.......
Bron: Onbekend

Quick Puff Pastry vir Horingkies
BESTANDELE:
250g + 2 kop Meel (450g)
250g Botter
...
BESTANDELE:
250g + 2 kop Meel (450g)
250g Botter
...
METODE:
1. Sif die meel voeg botter by en verkrummel die meel en botter met jou hande.
2. Jy sal nog baie stukkie botter sien.
3. Maak ‘n gat in die middel van jou meel mengsel.
4. Voeg 100 ml koue water by en maak aan sodat die deel elasties is.
5. Rol die deeg uit op gemeelde oppervlakte in ‘n reghoek.
6. Vou dit soos ‘n brief op in langwerpige manier soos jy dit vanaf die onderkant af vou dan vou jy dit van links na regs weer. Draai dit weer 90 grade. Rol dit dan weer uit soos voor heen en herhaal die hele porses nog twee keer. Sit in yskas vir 30 minute.

Horingtjies
Die rol metode is belangrik want dis wat die deeg los en flaky maak. Dit klink ingewikkeld maar eintlik baie eenvoudig.
Blaardeeg:...
500 ml koekmeelblom
2 ml sout
150 gram botter
125 ml yswater
5 ml suurlemoensap

1. Sif meel en sout saam.
2. Sny botter in ertjie grootte stukkies en vryf net die helfte in die meel in tot mengsel soos broodkrummels lyk.
3. Meng die yswater met suurlemoensap en sny dit met ‘n mes in meel in.
4. Meng tot ‘n stywe, gladde deeg.
5. Rol op meelbestrooide werkvlak uit tot 5 mm dik. Hou deeg reghoekig.
6. Bedek 2/3 van die deeg met helfte van orige botter.
7. Vou derde van deeg sonder botter tot in die middel van deeg met botter en vou ander derde bo-oor.
8. Vou weer in drie. Bedek en verkoel ‘n rukkie.
9. Rol uit en plaas laaste orige botter op 2/3 van deeg. Vou soos hierbo. Draai en rol weer uit. Verkoel vir 30 minute.
Hoe om horinkie te maak:
1 mengsel blaardeeg
1 eierwit geklits
1. Rol deeg in ‘n reghoek uit tot 3mm dik. Sny in repe van 2.5 cm breed.
2. Bestryk liggies met geklitste eierwit.
3. Smeer roomhorinkievorms en draai die repe met klam kant na binne om gesmeerde vorms.
4. Begin by die punt van vorm en maak seker dat repe oor mekaar val.
5. Bestryk met eierwit en plaas op ‘n gesmeerde bakplaat.
6. Bak 8 – 10 minute tot bros en goudbruin by 220°C.