Tuesday 28 October 2014

KRISPIE CARAMEL MARSHMALLOWS



KRISPIE CARAMEL MARSHMALLOWS
Bestandele:
1 pak Rice Krispie Graan
1 blikkie kondensmelk...
1/2 koppie botter, in blokkies gesny
1 pakkie karamels (bv creme caramels)
1 pak groot malvalekkers

Aanwysings:
Plaas graan in ‘n groot bak. Sit eenkant neer . In ‘n dubbelkoker of metaal bak oor kokende water, meng die melk, botter en karamels, roer tot glad.
Verwyder van die hitte.
Met ‘n vurk, steek vinnig malvalekkers in warm mengsel; laat oortollige af drup.
Rol in die graan. Plaas op ‘n foelie-gevoerde pan.
Verkoel vir 30 minute in yskas. . Haal uit die pan en plaas in die yskas in ‘n lugdigte houer. Lewer: 5-6 dosyn.
2de Opsie.
Druk sosatiestokkie in malvalekker en volg stappe soos bo.
Ek het die resep so gekyk en ek dink mens kan lekker kreatief wees met dit waarin jy die malvalekkers rol. Probeer klapper