Sonskyn-Ontbytpan
2 kop kaas gerasper
2 kop mozzarella kaas gerasper
2 el botter
1 pakkie sampioene, fyn opgesny
klein uitjie - fyn opgekap
1 medium soet rooi rissie in klien blokkies opgekap
2 kop vol opgesnyde ham
6 eiers
2 kop melk
1/2 kop koekmeel
1 tl vars pietersielie
sout na smaak
swart gemaalde peper na smaak
Voorverhit oond na 180 C
Meng saam cheddar & mozzarella in mengbak, gooi nou 3 koppies van die kaas in jou gesmeerde oondbak se bodem.
Smelt botter oor medium hitte in kastrol gooi:sampioene, uie, rooi rissie by en braai liggies saam.
Versprei eweredig bo-oor kaas in oondbak, gevolg met ham, en pietersielie , sprinkel nou die oorblywende kaas mooi bo-oor
Maak koekmeel met bietjie melk aan tot pasta,
Kits eiers en melk saam
Voeg meelmengsel by, geur met sout, peper na smaak en klits tot mooi gladde mengsel
Gooi nou versigtig oor gebraaide mengsel
Bak in voorverhitte oond vir 35 min tot gestol en goudbruin
Laat staan vir minstens 10 voor sny in blokke en opdien met lekker roosterbrood