Wednesday 6 August 2014

Struisbaai Verrassing

 
 
Struisbaai Verrassing
Resep is soos volg: 500gr Snowflake Bruismeel, 1 sakkie Denny Chicken Cook-in Sauce en Olyf olie om in te bak en 750ml Four Cousins om te geniet terwyl jy die deegie aanmaak en wag. Meng die eerste 2 bestandele saam en bak in olyfolie tot gaar en sit op papierhandoek of papier bord om die olie te dreineer
(Dankie vir die lekker resep)