Thursday 14 August 2014

MAASKAASTERT VIR DIABETE




MAASKAASTERT VIR DIABETE
(MAAK 12 PORSIES 1 PORSIE = 180KJ = 1 VRUGTE RUIL)
4 Bran S-beskuitjies
1 pak beskuitjies vir onder in 1 liter tertbak
VULSEL
250g vetvrye maaskaas
15ml gelatien
250ml kookwater
2ml suurlemoenskil gerasper
5ml vanilla
1 sakkie canderalpoeier
METODE:
Los die gelatien in die kookwater op, laat afkoel. Klop maaskaas, suurlemoenskil en vanilla saam. Roer gelatien by. Gooi vulsel oor beskuitjies en plaas in yskas.