Thursday 10 July 2014

Shadow Puppet Theater



'n Idee om die kinders mee besig te hou - Shadow Puppet Theater, gaan loer gerus op die link hoe om dit te maak, dit sal defnitief ure se vermaak vir die kinders verskaf
http://innerchildfun.com/2012/07/how-to-build-a-simple-shadow-puppet-theater-2.html