Karringmelk beskuit (Elna van der Merwe)
3 x 500gr Bruismeel – (plaas vervanger koekmeel + 15ml bakpoeier)
1 Eetlepel Sout (gelyk)
1 koppie Suiker
750gr Margarien...
1 Lt Karringmelk
3 Eiers
Metode:
Meng Bruismeel, Sout en Suiker saam.
Vryf Margarien in tot fyn frummeltjies.
Maak holte in meelmengsel.
Klits eiers goed en voeg Karringmelk by en roer goed deur.
Gooi eier mengsel nou in die meel holte
Knie goed deur.
As te droog voeg klein bietjies melk by / As te klam voeg nog meel by.
Maak bolletjies en pak in gesmeerde panne – laat effens rys in panne en Bak dadelik.
Bak vir 1 uur by 190ºC
- Ek gebruik sommer my oond pan