Tuesday 1 July 2014

3 Bestandele Piesangbrood




3 Bestandele Piesangbrood
BESTANDELE:
6 ryp piesangs
500 g bruismeel
1 blikkie (400 ml) klapperroom
NOU:
1.maak die piesangs fyn in jou mengbak
2.roer die meel by
3.roer die klapperroom by
4.smeer jou oondpannetjie
5.bak teen 180 grade Celsius vir 60 minute
Ek het klein bietjie (5ml) fyn kaneel by my broodjie ingeroer.  Dit gee dit net n dieper smaak.  En moet nie die knippie sout vergeet nie!
(Marinda)