Tuesday 10 June 2014

Truitjie vir honde




Maklike manier om vir die 4 been kinders 'n truitjie te maak vir die koue, gebruik 'n ou sweetpak top of 'n trui