Wednesday, 25 June 2014

LEKKER VINNIGE CHUTNEY

LEKKER VINNIGE CHUTNEY
Warm of nie dis jou keuse.
Maak na smaak.
1 klein bottel groente atchar
1 klein bottel sweet chillie sauce
1 klein bottel peppadews
METODE:
Gooi pepperdew water af en hou dit.
Kap die peppadews na keuse in stukkies
Gooi dan sweet chillie sous by na keuse

Gooi ook chutney by na keuse
Jy gooi nou n klein bietjie van die peppadew water by vir die lekker of as jy hom loperig wil he, gooi jy meer by.
Meng deur en geniet.
Hou dit maar in die yskas.
Die kinders eet dit op alles, so wees gewaarsku.
Jy kan chutney in die sweetchillie sous se plek gebruik, en jy kan mild of hot gaan, albei is ewe lekker.
Ek koop n paar bottels pepperdew want jy gebruik n hele bottel van dit.