Friday 9 May 2014

Tee idee




Roer jou tee of warmsjokolade met ’n kaneelstokkie – dit gee dit ’n warm spesery-geur wat lekker is vir die winter.