Tuesday 13 May 2014

Roomysbakke kry 2de lewe



Maryna Charol Gouws

Maak handvatsels aan botterbakkies se dekseltjies vas met 'n skroefie aan die anderkant. Trek dan oor, met plakpapier. Vernis en jy het 'n pragtige bakkie vir allerhande goedjies.