KAAS GEVULDE FRIKKADELETJIES
Lewer sowat 20 klein frikkadelle
...
Lewer sowat 20 klein frikkadelle
...
500g maer beesmaalvleis
1 meduim ui fyn gesny
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Olie vir braai
1 kookappel ontkern, geskil en gerasper
10ml vars of 3ml droe tiemie
250ml tusser kaas of gewone kaas in 1cm gesny
Meng maalvleis, appel, ui, tiemie, sout, peper liggies met n vurk saam. Verdeel in 20 dele en vorm frikkadele, druk n blokkie kaas in die middel van elkeen en maak seker kaas is heeltemal bedek. Bedek en verkoel tot benodig. Braai in verhitte olie tot gaar. Kan koud of warm bedien word.