Sunday 11 May 2014

Ciabatta




Ciabatta

Maak 2 Brode
4 Koppies koekmeel
10 gr Kitsgis
5 ml Suiker
5 ml Sout
2 Koppies Water
30 ml Olyfolie

• Meng alles saam en roer goed deur met die hand tot glad.
• Laat rys vir ‘n uur en roer dan die deeg n bietjie af.
• Verdeel die deeg in 2 en vorm soos verkies. Plaas dan in ‘n meel bestrooide pan of op ‘n bakplaat en laat rys weer vir 30 – 40 minute.
• Bak in voorverhitte oond teen 220° tot gaar (Ongeveer 40 minute).