Monday 28 April 2014

Lemoenkerse



Lana van Helsdingen
 
Ek het die kers 'n hele ruk terug geplaas en toe self gaan probeer. Dis fantasties en werk regtig. Nou wys ek vir die Vovos[oumense} en sjangaan mense hierdie maklike gratis kers. Hulle het oral lemoen bome en ou olie. Nou hoef hulle nie weer kerse te koop nie. Een het my sommer om die hals geval van blydskap. Party van die lemoene se "lont" vat lank om te brand maar as dit eers swart gebrand is dan brand dit maklik. Die eerste foto is geleen maar die res is my eie kers...