Wednesday 23 April 2014

Lekker klam sjokoladekoek




Cathy Henstock-Scholtz
 
Lekker klam sjokoladekoek
4 eiers
1 1/4k suiker
2 eetl fyn appelkooskonfyt...
1/2t sout
1k kookwater
1/2k olie
1/2k kakao

2k koekmeel
3t bakpoeier
Klits eiers,suiker,appelkooskonfyt en sout goed saam tot romerig
Meng kakao,kookwater en olie saam
Sif koekmeel en bakpoeier by eiermengsel
Voeg kakao mengsel by
Klits alles saam
Giet in gesmeerde koekpanne
Bak 30-35min by 180'C